Successfully reported

T&T Thiart Fisherman's Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg met linne wat voorsien word.
Huisreëls

- Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke bring.
- Die huis is troeteldiervriendelik.
- 'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra fooi voorsien word.
- Breekskade sal gehef word of jy kan die gebreekte item/s vervang.
- Rook is verbode binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: 10 Hemelhoog Street, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3cc14da01ffb8d7b1cb604d5d96da05e113daf05621b65076918fab4bce6b0a6dc596cf049e5c9872f37878c5274fde18fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 10 Hemelhoog Street Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 15:00 -32.688692537375 18.239897069779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang