Successfully reported
+30

T&T Thiart Fisherman's Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: 10 Hemelhoog Street, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

T&T Thiart Fisherman's Cottage is 'n ruim selfsorg-gesinskothuis wat 250 m vanaf Kersbosstrand, die veiligste strand by Dwarskersbos, geleë is. Dwarskersbos is 2 uur se ry vanaf Kaapstad, en is naby baie wonderlike klein dorpies insluitend Paternoster, Elandsbaai en Velddrif. Besoekers kan swem, voëlkyk, voetslaan en visvang geniet, en daar is gholfklubs, kroeë en restaurante naby.

Die kothuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 volledige badkamers met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Daar is 'n opwaskamer met 'n yskas-vrieskas en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het twee 4-sitplek-eettafels en 'n ingeboude binnebraai. Die sitkamer het sitplek en 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale. Wi-Fi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met buite-eetmeubels en 'n ingeboude braaigeriewe. 'n Dubbeltoesluitmotorhuis is beskikbaar, en daar is veilige toegeboude parkeerplek vir ekstra motors of sleepwaens.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 10 Hemelhoog Street, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink T&T Thiart Fisherman's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: 10 Hemelhoog Street, Kersbosstrand, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3cc14da01ffb8d7b1cb604d5d96da05e113daf05621b65076918fab4bce6b0a6dc596cf049e5c9872f37878c5274fde18fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 10 Hemelhoog Street Kersbosstrand 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 15:00 -32.688692537375 18.239897069779
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang