Successfully reported
+55

Tuin van Eden

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 406, Lagerspoort, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Vanaf R640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tuin van Eden is in die Suikerbosbergreeks, Lagerspoort, Gauteng geleë. Ongerepte natuur met 'n pragtige uitsig oor die berge en die vallei.

Die verblyf bied 10 en suite-slaapkamers, wat wissel van 2-slapers, 3-slapers tot 4-slapers, wat elkeen 'n uitsig oor die berg en tee- en koffiemaakgeriewe bied. Kamer 4, 5, 7, 8, 9 en 10 het ook elk 'n yskas en mikrogolf.

Ontbyt en gemeenskaplike selfsorggeriewe is beskikbaar indien vooraf gereël. Ontbyt is 'n addisionele fooi.

Doendinge sluit staproetes, visvang, bergfietsry, voëlkyk, fotografie, swem in die rivier en plaasdam asook besienswaardighede in die historiese dorpie Heidelberg met sy lieflike winkels in. As jy op soek is na rus en vrede vir jou siel, dan het ons net wat jy nodig het.

Tuin van Eden is sowat 40 minute se ry vanaf Johannesburg-Suid, Alberton en die Oos-Rand en 80 minute se ry vanaf Pretoria. Dit is 10 km vanaf die N3-hoofweg na Durban en 12 km vanaf Heidelberg-dorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Farm 406, Lagerspoort, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Tuin van Eden het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 406, Lagerspoort, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTM3ZGQwLTE1NTYtNGZlYS04MWU5LTEwYmFlNDhhNDhlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 Farm 406 Lagerspoort 1438 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.619627303708 28.437144756317
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang