Successfully reported

Tuinvrede Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Heleen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Heerlike rustige verblyf in so mooi omgewing. Pragtige tuin. Ruim kamers. Alles netjies en skoon. Baie goed ingerig. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Tuin gee kalmte en rustige atmosfeer. Verblyf was baie lekker. Dankie. Pragtige tuin, rustig! Gasvry, vriendelik, netjies. Baie lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly tydens ons besoek. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Pragtige plek. Waarde vir geld. Ek kom gou weer! Pragtige akkommodasie. Skoon, netjies en baie vriendelike en hulpvaardige diens. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elre G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Rustigheid en vrede, lafenis. Tuinvrede se naam beskryf die vredevolle rustigheid wat die plek bied. Blinkskoon, ruim met hartlike ontvangs. Die tuin skep 'n huislikheid. Ongetwyfeld sal ek hierdie blyplek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
1 nag
5.0
Jul 2025

Rustig, stylvol en onvergeetlik. Perfekte wegbreek! Ek wil graag my opregte dank uitspreek vir die ongelooflike verblyf! Alles was absoluut perfek – van die hartlike verwelkoming tot die netjiese en stylvolle akkommodasie. Die plek was skoon, goed toegerus en baie gemaklik. Ek het die klein besonderhede waardeer wat dit ekstra spesiaal gemaak het. Dit was 'n rustige en ontspanne ervaring, en ek sal beslis weer kom kuier. Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Well presented and spacious. Lovely accommodation, had everything we needed and more. Indoor BBQ area was ideal for winter. Such comfortable and warm beds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties! Super skoon, gemaklik, baie goed geleë en uitstekende diens. Pragtige kamer met ongelooflik mooi tuin. Die kaggel was 'n absolute seën en het so lekker atmosfeer geskep. Uitstekend geleë en baie veilig. Alles was pragtig en met oorgawe gedoen. Ons gas het ons soos koninklikes laat voel. Jul sal ons weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marika D
1 nag
5.0
Jun 2025

Gesellige warm aand in die koue en nat Kaap. Al was dit yskoud en baie nat in die Kaap, was die sitkamer se kaggel heerlik gesellig en die elektriese kombers het vir seker dat ek warm slaap. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine R
1 nag
5.0
Jun 2025

Wonderlike verblyf, sal dit weer bespreek. Heerlike verblyf wat warm en huislik voel. Rustige en stil area. Vriendelike en goeie diens. Ideaal vir besigheidsreise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Trichardt Street, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3c6a20dd86bc715b0c0f4021d8ba42d54fb0e413f6453c480665891b32df8f8cff844cf04bd8fbd3ef75abd16851f320fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 64 Trichardt Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.870306969732 18.609434070262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang