Successfully reported
+75

Tula 159

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tula 159 is in Universitas, Bloemfontein, geleë en is maklik bereikbaar vanaf die N1.

Verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede en 1 basiese oornagkamer, geskik vir tot 20 gaste. Die eenhede wat aangebied word, sluit in 'n Basiese Oornagkamer, Basiese Gesinseenheid, Begrotingseenheid, Standaardkamer, Standaard Gesinseenheid en Wittebroodsuite. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, yskassie, ketel, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenhede is ook toegerus met WiFi, TV en DStv.

Die wittebroodsuite bied die perfekte romantiese wegbreek met sy eie privaat jacuzzi en kaggel.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, trampolien, speelarea, braaigeriewe en veilige parkering.

Die meeste van die gereelde besoekersplekke, soos die Universiteit van die Vrystaat, CUT, Mimosa Mall, Waterfront, MediClinic en Vrystaat Sportstadion, is almal minder as 10 minute per motor weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 614 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Bertus G
Saam met lewensmaat
5.0
Tula het beslis ons gunsteling Bloemfontein oornag stop geword. Tweede besoek by Tula en steeds opgewonde om terug te keer. Johann is 'n kosbare gashe...
Sien meer
Aug 2025
Elizabeth V
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgeslaap met ons kinders en kleinkinders. Heerlik gebly! Heerlike gerieflik geleë verblyf op pad noorde toe!
Jul 2025
Dawn M
Saam met lewensmaat
5.0
A very pleasant stay. Very comfortable and well equipped. Very well located.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Arno S
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelik, maklik eenvoudig. Baie lekker gebly by die plek, diens is vriendelik, maklik om te kry, lekker braai area en speel area. Niks meer nodig a...
Sien meer
Jul 2025
Erenst H
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Fred is 'n uitstekende gasheer.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 614

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 159 President Paul Kruger Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Tula 159 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 585
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 585
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79807fa707c705a4da1063e6951d5a9da248cd7ec1b1ab785b640bdb4411b9c3691107a1418750df783639ecf3635962e076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 614 5 1 5 159 President Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.12181 26.1742199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang