Successfully reported

Tula 159

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 614 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Tula het beslis ons gunsteling Bloemfontein oornag stop geword. Tweede besoek by Tula en steeds opgewonde om terug te keer. Johann is 'n kosbare gasheer, vriendelik, ontvanklik en soos voorheen gewillig om ons op te gradeer na 'n meer luukse/ruim eenheid. Inboek was vinnig en moeiteloos. Die uitstekende ligging en skoon, volledige akkommodasie is beslis 'n pluspunt wat ons keuse vir Bloemfontein 'n aangename een maak. Dankbaar daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Oorgeslaap met ons kinders en kleinkinders. Heerlik gebly! Heerlike gerieflik geleë verblyf op pad noorde toe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A very pleasant stay. Very comfortable and well equipped. Very well located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelik, maklik eenvoudig. Baie lekker gebly by die plek, diens is vriendelik, maklik om te kry, lekker braai area en speel area. Niks meer nodig as dit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erenst H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Fred is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker stil en rustig plekkie. Net wat ons nodig gehad het na ons lang reis. Baie lekker gebly. Die hele vertrek het so lekker geruik. Vriendelike ontvangs gekry van Johan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irida S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Goeie diens, veilig en billik. Bekostigbaar en voldoende vir oorslaap. Sal weer hier oornag in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, volledig toegerus, hartlik ontvang en beslis wat nodig was na 'n lang dag. Beslis lekker gebly, pragtige eenheid, ons was 'gegradeer' na wittebrood suite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier. Lekker rustig gebly, diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 614

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 585
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 585
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 585
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 159 President Paul Kruger Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79807fa707c705a4da1063e6951d5a9da248cd7ec1b1ab785b640bdb4411b9c3691107a1418750df783639ecf3635962e076?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R585 per nag (plek vir 2) 614 5 1 5 159 President Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.12181 26.1742199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang