Successfully reported
+14

Turaco Farm Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Farm, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Turaco Farm Cottage is die perfekte toevlugsoord vir diegene wat die rep en roer van die stad vir 'n paar dae wil verruil vir die stilte en rus van die platteland. Ons is gerieflik geleë in die hartjie van die Magoebaskloof, net 'n entjie van die R71 af, omtrent 7 km van Haenertsburg af. Ons ligging is uitstekend vir vakansiegangers of reisigers wat die toeriste-aantreklikhede in die omgewing wil verken.

Dit is 'n knus, selfsorg kothuis met 'n lieflike, volledig toegeruste kombuis, ruim sitkamer met 'n kaggel, hoofslaapkamer met koningingrootte bed en oorgenoeg klerekasruimte, bad en aparte toilet. Die sitkamer het wonderskone uitsigte oor die Ebenezerdam.

Stapelbeddens kan op versoek voorsien word om kinders te akkommodeer. Die kothuis is langs die hoofplaashuis waar die eienaars woon, maar dit het 'n privaat parkeerplek en privaat dek met uitsigte oor Ebenezerdam. Daar is ook 'n steenkaggel wat die hartjie van dié 50 jaar oue kaggel is.

Ons her pragtige dennewoude, natuurlike stroompies, swemsessies en pieknieks op Stanfordmeer en Ebenezerdam, 'n wonderskone waterval en baie ander plekke om te verken. Gedurende die bloubessieseisoen kan gaste toere deur die bloubessieboorde bespreek en hul eie vars, organiese bloubessies pluk.

Die plaas het ook vollop wild en pragtige voëls soos die duiker, witwasjakkals, muishond, loeries, visarend, nonnetjiesuil en vele meer.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Muriel M
Gesin met tieners
5.0
Great stay! Fantastic stay. Beautiful surroundings. Doggies coming to greet us was a highlight!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Yolandie S
Gesin met tieners
5.0
1 nag oorslaap met gesin. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig vanuit die huisie is pragtig.
Mrt 2025
Wilhelm H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal graag weer gaan! Ons het baie lekker gebly! Fantastiese ligging op 'n bloubessieplaas naby Haenertsburg. Troeteldier vriendelik. Toegang tot pragt...
Sien meer
Feb 2025
Emmerick V
Gesin met tieners
5.0
Rustig en ontspannend met die mooiste uitsig. Baie aangename verblyf - ons was 3 dames, en het baie op die plaas gaan stap - geensins bang gevoel nie....
Sien meer
Des 2024
Elsie R
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. The place is really beautiful and perfect; there's peace of mind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Goedehoop Farm, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Turaco Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Farm, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YmE2NDYzLTAzMWEtNDE2OC04NDY4LTM4ZDBlMzYyNmQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 81 5 1 5 Goedehoop Farm A24, R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.914089736322 29.981279075146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang