Successfully reported

Turaco Farm Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Muriel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Great stay! Fantastic stay. Beautiful surroundings. Doggies coming to greet us was a highlight!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

1 nag oorslaap met gesin. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig vanuit die huisie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal graag weer gaan! Ons het baie lekker gebly! Fantastiese ligging op 'n bloubessieplaas naby Haenertsburg. Troeteldier vriendelik. Toegang tot pragtige staproetes. Lekker braai area. Goed ingerigte kombuis. Die enigste nadeel was dat daar nie 'n stort was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrize O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Beautiful farm with a lovely restaurant. Beautiful farm with a lovely restaurant. It was quiet and private. The cottage itself is fairly big and has an open feel to it. We took some walks on the farm and went on a hike from the town, and it was beautiful and safe. The only problem was we couldn't pick up WiFi, so be prepared for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonell C
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2025

Great getaway. Very nice and cosy place! We had a lovely stay. Had a geyser/hot water problem the first night, but that was quickly sorted out by the owner the next day. The cottage is equipped with everything you need. The shower head needs a bit of attention, and maybe a proper shower in future is something to think about. Overall, it was very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marike N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Nice couples weekend getaway. We stayed for one night - had a lovely dinner at the farm restaurant. The view from the cottage is lovely!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mario F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Kyk uit op die Ysterkroon. Ons het een aand by Turaco oorgebly. Pragtige omgewing en interessante styl en uiteensetting in die ou oopplan woonstel. Ons het die stap deur die dennebos na die waterval met die kinders terdeë geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Comfortable stay in a wonderful part of our country! The walks are divine, and t. Comfortable stay in a wonderful part of our country! The walks are divine, and the beauty that surrounds one is indescribable! Birders, please remember your binoculars!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2025

Knus en gerieflik. Die blyplek is knus en gerieflik. Die kaggel was 'n groot aantrekkingskrag vir ons, maar ongelukkig trek die rook deur die hele huisie. Ons was dankbaar vir die gasverwarmer wat beskikbaar was. Kombuistoebehore kan 'n bietjie aangevul word met dalk 'n ekstra pan en opskepbakke. Die elektriese komberse was 'n bonuspunt vir ons en het gesorg vir heerlike warm beddens. Daar word wel die beskikbaarheid van WiFi aangedui, maar dit is slegs by die eienaar se huis beskikbaar. Die Mountain Cafe op die plaas bedien heerlike kos. Alhoewel ons die enigste gaste vir die aand was, het die personeel steeds uit hulle pad gegaan om ons soos eregaste te behandel en die kos was fantasties.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Goedehoop Farm, A24, R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1YmE2NDYzLTAzMWEtNDE2OC04NDY4LTM4ZDBlMzYyNmQ5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 81 5 1 5 Goedehoop Farm A24, R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.914089736322 29.981279075146
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang