Successfully reported

Twelve on Arum

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shannon H
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Spectacular. We had a wonderful stay at Twelve on Arum. We stayed in Unit 2 and Unit 3 and it was really beautiful and homely! Our host was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooiste blyplek, love die detail. Dit was ons 2 keer dat ons daar gebly het, sal beslis weer teruggaan. So mooi, die detail en rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrika D
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfekte verblyf. Alles is pynlik netjies en baie skoon. Perfek geleë en baie stil. Lieflike beddens en luukse beddegoed. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaline V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gebly, was net te kort. Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelle K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Jy kan met 'n geruste hart by Twelve on Arum bespreek. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer hier bly. Daar is alles wat jy sou kon nodig kry. Alles is baie netjies, gerieflik en skoon. Ek kan Twelve on Arum definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig, gemaklik, veilig, baie netjies! Ons het lekker gebly. Die plek is pragtig gedoen en super netjies en skoon! E'Loma was baie vriendelik en het ons tuis laat voel! Jy sal nie 'n fout maak om hier te bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eloma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Arum Avenue, Westridge, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf011b53c9548bb90e992aca021b2d890f482a969e844fa8f401a7c08869849c7e43589b2cb832044be356c600b681764a921?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 12 Arum Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.079961211989 18.834159306746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang