Twins Guest House
Beskrywing
Die warm, byderwetse kleurskakerings skep 'n moderne gevoel in hierdie unieke kamer. Dis toegerus met lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is versier in skakerings van groen wat 'n rustige atmosfeer skep. Die kamer het 'n uitgang na die veranda met 'n uitsig oor die tuin en is toegerus met lugversorging, 'n dubbelbed, en 'n en suite-stort. Daar is ook 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie sonnige kamer is toegerus met lugversorging en 'n stylvolle kombinasie van swart en wit teëls, linne en meubels, 'n privaat uitgang na die tuin, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie stylvolle, gerieflike suite het 2 driekwartbeddens, privaat uitgang na die tuin, yskassie en lugversorging. Daar is ook 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n dubbelbed, oopplan-badkamer, aparte toilet en 'n veranda. Daar is ook 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is kleiner, stylvol versier met 'n tikkie pers en toegerus met 2 driekwartbeddens, 'n volledig badkamer en lugversorging. Daar is ook 'n platskerm-TV met Openview-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse, eksklusiewe kamer spog 'n veranda met 'n uitsig oor die tuin. Dit is toegerus met lugversorging, yskassie, 'n lessenaar, platskerm-TV met DStv en 'n ruim badkamer met 'n spa-bad en stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die ruim kamer beskik oor 'n dubbelbed en enkelbed en het 'n luukse badkamer met 'n stort, hoekbad en 'n dubbelwasbak. Die kamer is op die grondvloer en is ingerig met 'n platskerm-TV met sekere HD-DStv-kanale, lugversorging en 'n yskassie. Die kamer is versier in 'n stylvolle, landelike styl met aardse en neutrale kleure in die ontwerp.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie moderne kamer kombineer kersiehoutmeubels met skakerings van wit, swart en goud. Dit beskik oor 'n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n yskassie en 'n badkamer met 'n dubbelwasbak, instapstort en hoekbad, sowel as 'n privaat veranda. 'n Platskerm-TV word ook voorsien. Hierdie kamer word dikwels gebruik vir herdenkings, wittebroodaande of as 'n ruimte om gereed te maak vir 'n matriekafskeid of troue. Ons bied ook ekstras vir spesiale geleenthede, soos sjampanje, borde en geskenkmandjies, teen 'n bykomende koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer is versier in warm Afrika-kleure en is toegerus met lugversorging, 'n dubbelbed, 'n groot badkamer met 'n ovaalbad en 'n stort en 'n veranda. Daar is ook 'n platskerm-TV met DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Semi-luukse kamer met 'n dubbelbed, stort en standaard meubels met 'n platskerm-TV en sekere hoë definisie DStv-kanale. Dit is die nuutste toevoeging tot ons gastehuis en die kersiehout-afwerkings gee hierdie kamer 'n warm en huislike gevoel, nes by die huis. Die kamer het ook lugversorging en 'n yskassie en is op die grondvloer geleë met 'n tuin-uitsig en ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a bed only basis
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie sonnige kamer is uiters luuks en spog met 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die tuin, lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en fantastiese badkamerbenodighede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Ontbyt en aandete is op aanvraag en teen 'n ekstra koste beskikbaar. Rook is verbode in die kamers.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Philip Gerber Crescent, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang