Ubizane Zululand Safari Lodge
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 430 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ubizane Zululand Safari Lodge bied lieflike oornagverblyf op 'n 1200 hektaar-lodge wat in privaat besit is. Dit is ideaal vir gesinne of paartjies en gaste kan kameelperde, sebras, wildebeeste en verskeie bokke, asook meer as 450 voëlspesies sien.
Hierdie lodge bied 10 Gesinskamers wat slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied en 13 Standaardkamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Die Gesinskamers het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die Standaardkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n buitestort. Die Gesinskamers het ook 'n bad.
Die eenhede het kombuisies wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, oerwoudgimnasium vir kinders en 'n boma waar gaste kan braai. Daar is ook 'n speletjieskamer met tafelsokker en 'n TV. Gaste kan begeleide wildritte bespreek of in die reservaat voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Lise-Mari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ubizane Zululand Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1020 Main Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang