Ubuntu Heaven
Beskrywing
Hierdie eenhede is elk ingerig met 2 dubbelbeddens en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, yskas, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Elke eenheid het 'n privaat ingang en lugversorging, sowel as 'n balkon met uitsigte oor die tuin. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die swembad is tans nie in werkende toestand nie
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Brits Street, Klippoortjie, Germiston, 1428, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang