Successfully reported
+22

Uitkyk Kliphuisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Farm, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitkyk Kliphuisie is 'n bekoorlike kothuis wat oornagverblyf op 'n vrugteplaas sowat 18 km vanaf Uniondale bied. Dié versteekte skat is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n versteekte wegbreekplek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n eenplaatstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n pizza-oondjie wat gaste kan benut. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n ingeboude braai.

Gaste het toegang tot 'n bekoorlike tuin en 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die dam. Die eenheid bied 'n uitsig oor die vallei en 'n afgeleë plekkie. Uniondale het restaurante en 'n paar winkels. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel aan enige iemand wat 'n wegbreek nodig. Baie lekker gebly. Sal definitief dit aanbeveel aan enige iema...
Sien meer
Okt 2025
Ruth K
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier was te kort. Dit was 'n heerlike wegbreek, net wat 'n siel nodig het. Alles was perfek, heerlik rustig. Ons sal definitief weer kom.
Sep 2025
Luane J
Saam met lewensmaat
5.0
Natuur is pragtig. Die verblyf was pragtig. Baie netjies. Swembad is baie lekker.
Sep 2025
Jenni M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Peaceful. Recommended. We loved the remote setting. So peaceful and scenic. We enjoyed a long walk on the farm. Very well eq...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lizelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies, skoon. Die gasvrou het aan elke detail gedink. Puik! Dit was absoluut fantasties.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R339, Klein Dwarsfontein Farm, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkyk Kliphuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Klein Dwarsfontein Farm, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA777ad4114d36ecc8f043311d014afe20b507e3cf76662315f12f78d7dfe05a490ff4e3a746f80f5b096b5ad2e1fa907ccc2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 R339 Klein Dwarsfontein Farm 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.646683377607 23.001902065177
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang