Successfully reported

Uitsig Boutique Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Brendan C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Friendly people, clean rooms, everything I needed. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne R
1 nag
5.0
Apr 2025

Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is baie mooi! Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt was lekker, die kamers is mooi en netjies, en die erf is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Beslis waarde vir geld. Ek kan hulle beslis aanbeveel. Wat 'n pragtige plek, mooiste tuine en groot grasperke. Die kamer was ruim, smaaklik versier en pragtig skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Eksklusief, romanties, veilig en vriendelike diens. Ongelooflik lekker gebly, die plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Boitumelo Hazel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Peaceful, clean and a warm environment. Lovely and peaceful. Could do better with breakfast though. My eggs were burnt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Fantasties! Ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Derek H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik. Lekker gebly, maar vir die prys kort daar 'n paar basiese benodighede. Geen hangplek vir nat handdoeke nie. Net een botteltjie water in die yskas vir twee persone. Nie ingerig vir beurtkrag deur die nag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2024

‘n Heerlike ontspanne blyplek. Dis ‘n fantastiese plek. Jammer dat daar net twee sakkies koffie is - een vir die aand en een vir die oggend. Ek sou ‘n tweede koppie voor slapenstyd waardeer, maar dit sou beteken dat ek my oggendkoffie moes mis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Duan S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Feb 2024

Skoon en netjies. Die verblyf was netjies en skoon. Die mense baie vriendelik. Ons kamer se slot was stukkend en die ligte in die kamer het nie gewerk nie. Daar was ook nie WiFi in ons kamer soos geadverteer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Uitkyk Street, Flamingo Park, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB2Djf81vSgXNPnHPAEENTQhDog5JhTLVODLtI7NMdNNaTPu5n4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 20 Uitkyk Street Flamingo Park 9459 Vrystaat 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -27.9586587337 26.73327364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang