Successfully reported

Uitsig Oor die Baai

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Twee handdoeke per gas sal voorsien word.

Gaste moet hul eie toiletware en skoonmaakmiddels saambring.

Rook is verbode binnenshuis.

Slegs die aantal gaste wat in die bespreking gespesifiseer is, mag die eiendom gebruik, tot 6 gaste.

Fietsry of rolskaats binnenshuis word nie toegelaat nie.

Gaste mag slegs buite die huis braai.

Die breekskade- en linneskadedeposito moet ten minste 7 dae voor die bespreekte datum direk aan die eienaar betaal word.

Geen sleutels sal oorhandig word totdat hierdie bedrag nie betaal is nie.

Die deposito sal 14 dae na die gas se vertrek terugbetaal word, mits daar geen skade is nie.

Die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige skade aan meubels en beddegoed.

Bankbesonderhede sal aan die gas verskaf word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Impala Avenue, Reebok, 6055, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9163921cc7cd4f835f8165e64e159f2691adf61a0dfae50a22f45cb365c3a6ca5aab9d3d287fc80cc751212d7a7adf024316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 30 Impala Avenue Reebok 6055 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0769412 22.1653999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang