Successfully reported

Shekinah Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Alison D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Perfect stopover. It was the perfect stopover for us travelling from Askham to Hopetown. Communication with the hostess was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Veilige en rustige verblyf wat voldoen het aan ons verwagtinge. Ons het Uitspan slegs as oornagplek gebruik op 'n dagreis na Augrabies, maar kan sien mens kan heerlik hier uitspan in die rustige, pragtige natuur. Ons kamer met badkamer was netjies en skoon, en ontvangs was gul. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Shekinah Lodge
Baie dankie Wilna vir die mooi review en jul ondersteuning. Ons sien uit na al die lekker kuiers van gaste by ons. Mooi jaar vorentoe.

Shaida M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Veilig en gemaklik. Baie lekker gebly, geen probleem ondervind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk N
1 nag
4.6
Aug 2025

Lekker stil en rustig met pragtige natuur. Ja, lekker gebly. Het die stilte en plaasomgewing geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2022

Lekker gerus na 1,200 km se ry. Waarde vir geld. Inderdaad het ons lekker geslaap! Lekker plaasatmosfeer met 'n lekker groot plaashuis. Ek en vrou en kleindogter het so 7:30 nm arriveer. Ons was hartlik ontvang deur Chance wie ons vinnig laat tuis voel het. Ons het oornag in 'n ruim, netjiese, gerieflike kamer met lugverkoeling. Ons kon heerlik uitrus en het om 4 vm die volgende oggend vertrek aangesien ons nog so 1,200 km moes ry om by ons kinders in Namibië uit te kom. Die huis is ruim genoeg om 'n groep mense te akkommodeer en ons beveel met graagte verblyf by Uitspan Guestfarm aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2022

Enjoyed our stay overnight. Kitchen needs some tlc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie E
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2018

Voldoen aan oorslaapgeriewe. Pieter het kom inloer en om seker maak ons is geholpe. Personeel baie hulpvaardig.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jakobus S
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2017

Netjies en skoon met vriendelike ontvangs. Sal die plek aanbeveel, jammer ons kon nie langer aanbly om natuur te bewonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2014

Baie mooi, skoon en gerieflik. Oulike plek, pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sue W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2013

An oasis in a desert My family and I were very impressed with Uitspan. It is comfortable, spacious and very clean. The staff were friendly and helpful and most important of all, the air-cons work well :)

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 243

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perseel 149, On the N10, Grootdrink, 8822, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b063437845c68c22cd34158fca25514f6cf1fb0a7779db619b490d8330246c7f4e7b31847c97ac8fc1fbf21eebfeafa09ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Perseel 149 On the N10 8822 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.574798671526 21.75363779068
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang