Successfully reported
+41

Uitzicht Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Uitzicht Guesthouse bied luukse verblyf in die Noord-Kaap se hoofstad, Kimberley. Die gastehuis is gerieflik geleë naby alles wat die 'Diamond City' bied, asook maklike toegang tot al die hoofroetes wat deur Kimberley gaan.

Die gastehuis is stapafstand vanaf skole, Lemmed Royal Harth Hospitaal, en baie naby aan die North Cape Mall.

Die gastehuis bied 10 luukse en suite-kamers, asook 'n groot gesinseenheid met slaapplek vir 4 mense. Elke kamer is toegerus met 'n lugversorger, 'n plasma-TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en komplimentêre water. Gratis WiFi-internettoegang is ook beskikbaar.

'n Gesonde Suid-Afrikaanse ontbyt is ingesluit en word in die oopplan-kombuis en -leefarea bedien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n elektriese hek, met 'n sekuriteitswag saans en sekuriteitskameras.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Martin S
Saam met lewensmaat
5.0
Was die 3e keer dat ons daar bly. Sal weer kom, dankie. Heerlik gebly. Jilian was 'n wonderlike gasvrou. Sy is 'n aanwins vir die gastehuis. Sal weer ...
Sien meer
Sep 2025
Tanya G
5.0
Uitstekende diens, netjies, vriendelike ontvangs, waarde vir geld. Die verblyf by Uitsig is altyd verwelkomend. Ons bly al vir 4 jaar elke keer daar w...
Sien meer
Mrt 2025
Tlotlo M
5.0
It's well worth every cent. It was the best stay ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Annelize D
Saam met vriende
5.0
Dit was uit die boonste rakke! In 'n penarie van 'n gebroke voertuig, moes ek op die nippertjie oornagverblyf soek vir my pa en sy broer, en dit in 'n...
Sien meer
Sep 2024
Roelof M
5.0
Briljante gastehuis met uitstekende diens! Uitzicht is baie beslis hoogs aan te beveel. Ons sal baie beslis weer hier tuisgaan.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Uitzicht Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Uitzight Avenue, Roylglen, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ODU1MzY1LTNiMzctNDJiMi05NDA4LTI1YmZlNGUzYTZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 9 Uitzight Avenue Roylglen 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.758171317258 24.761764919804

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang