Successfully reported

Umuzi Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Glurnis H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Very very pleasant. Stay was great. Florine and the gentlemen that assist with the Potjie were truly the highlight of our stay. Welcome was warm and check-in for 12 people a breeze. Having access to the Aquazone was a benefit we weren't even aware of. We had fun like kids as grown as we are. Maybe just look into these - the 6-sleeper chalet is too big to only have 1 tiny bathroom. We were cooking in 1 chalet and at some point we all made use of the 1 loo while others wanted to shower. It would be nice if the shower and the toilet were separated or even have an en suite setup. The kitchen was tiny but we made it work. Or even consider having a 10-sleeper that can accommodate 12 comfortably. We really don't mind paying for the extra. We had a great weekend and want to go back soon with my little family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenelde C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Comfortable, clean, peaceful. Very nice place, just note that no day visitors are allowed, as well as a R1500 breakage fee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Very good rest and service. Umuzi Lodge - very professional, good quality units, cleanliness is noticeable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Enjoyable. Nice, thanks. We enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phetheni M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2025

Comfortable and safe. The place is very good and is close to restaurants and entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ruan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Sien hierbo. Dit is nie noodwendig die nuutste en die beste nie, maar dit is lekker vir 'n vinnige oornag saam met familie of vriende. Dit was nogals 'n storie toe ons vertrek het net om iemand te kry wat kan bevestig dat ons nie iets in die eenheid gebroke het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thobile V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Accommodation was so comfy. Amazing, it's a refreshing place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Oorgebly as deel van 'n groter groep wat die naweek aan 'n sportbyeenkoms deelgeneem het. Gemaklike blyplek met voldoende voorsiening vir water- en kragonderbrekings. Praat Afrikaans en is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe Z
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Wonderful, would love to come back. Pleasant and a breath of fresh air.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Pragtig, maar. Die chalet was baie mooi en netjies, maar daar was net een of twee goedjies wat ons gedink het nie pas by 'n plek van hierdie prysklas nie. Eerstens was daar net een handdoek. Ons moes by ontvangs vra vir nog handdoeke. Die stort het ook onderdeur gelek op die vloer. Die stoel by die spieëltafel waar my vrou haar hare wou droogmaak het in stukkies uitmekaar geval toe sy dit uittrek (Dit is darem dieselfde dag herstel). So ons sê, pragtig en lekker, maar. Die klein goedjies. Ons het egter baie lekker gebly verder.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Serene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 52

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 840
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 218 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewiet Street, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA152b01b90894e454e878c621f2e7b3c210d507d671616cd7505f8e74e55ba00b720b64d311b3d4f6332d26d81a8f1d75adb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Kiewiet Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.51575845562 29.176090657711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang