Successfully reported

Unionview Guest house

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Newlin M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Fantastic, lovely and super beautiful. My stay was fantastic! Despite our delay at work, which made us arrive past 10 PM instead of the expected 7 PM, the owner graciously waited for us. She remained composed and friendly, showing no signs of impatience. Upon our arrival, she warmly guided us through the property, ensuring we were comfortable and familiar with everything. The rooms were clean, spacious, and well-furnished, providing an excellent view. The location was safe and quiet, offering great value for money. What's advertised on their website is exactly what you get, with no surprises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Excellent in every respect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfek vir 'n oornag in sentraal Pretoria en goeie waarde vir geld. Die eenheid is netjies en goed ingerig, en ook lekker ruim. Perfek vir 'n oornag en naby die Voortrekker Monument waar die aand 'n geleentheid bygewoon het. Dis geleë in 'n beveiligde woonbuurt, met 'n mooi uitsig oor die Unie-geboue daarby. Ons was wel gevra om 'n uur of wat voor die gestipuleerde uitkloktyd uit te klok, en in die haas om uit te klok het ek 'n paar items daar vergeet. Die diens was darem goed aangesien die gasvrou bereid is om die items vir my te koerier, so sal dit hopelik binnekort weer in my besit hê. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Unionview Guest house
Middag Combrinck. Baie dankie vir die review. En dat jy my daarop gewys het dat my uitkloktyd verkeerd is op die website. Dis bedoel vir 11 uur. Ek maak dit nou reg. Groete

Thomas Henry P
1 nag
5.0
Mrt 2025

Sal beslis weer boek! Pragtige eenheid, mikrogolf oond en die ketel en yskassie is goeie pluspunte. Gemaklike beddens. Wel net een nag daar oorgebly, instruksies van die gasvrou, tot op die punt. Mooiste uitsigte van die stad en die uniegebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlé D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie gasvry en vriendelik. Skoon plekkie en pragtige uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Netjiese kamer en naby Zah. Sal weer van die gastehuis gebruikmaak. Die kamer het voldoen aan my vereistes. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine B
1 nag
5.0
Feb 2025

Rustig, ontspanne en net wonderlik. Absoluut. Ek het net die beste gekry. Die gasvrou is regtig baie vriendelik en sy en haar helper het my so tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pe. Skoon, ruim en netjies. Perfek vir ons reis gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Veilig, vriendelik, goed geleë. Gasvrou was baie hulpvaardig. Ontbyt was baie moeite gedoen aangesien ek vol nukke is. Baie goed geleë. Pragtige uitsig oor die uniegebou. Sal beslis weer kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Middelberg Street, Muckleneuk, Pretoria, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6dvGXRuhpEEVhVI6lUwTwh3u9ljGV50TTKFpADqU1sLw9xRr7J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Middelberg Street Muckleneuk 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.76289 28.210824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang