Successfully reported

Up21 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Innocent M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

It was clean, and privacy was also there. I got extra time without charging me. It was great. I enjoyed staying there. I wish I could go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anele M
1 nag
5.0
Mei 2025

Welkom en veilig. Baie vriendelike ontvangs en ek het dadelik tuis gevoel. Lekker ontbyt gehad die volgende oggend. Het veilig gevoel in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig. Baie lekker gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne K
1 nag
4.8
Apr 2025

Net reg. Dit was 'n rustige area, maar soms het daar vliegtuie oor gekom. Dit is baie netjies en skoon. Parkeerarea is net min en sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lekker slaapplek en goeie atea. Die sportreis was aanvaarbaar. Lekker gerus en kon volgende dag maklik weer aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgens Johannes W
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Great! Great place, good location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alicia
Up21 Guest House
Hi Jurgens, thanks for the kindness and amazing review.

Christo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Waarde vir geld, vriendelik ontvang. Lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Masego R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Exquisite. Perfect, excellent and the hosts were very nice and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Baie netjies en veilig. Baie lekker. Sou net graag vars melk wou gehad vir die koffie en nie poeiermelk sakkie koffie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gemaklike en skoon tuisgaan. Die blyplek was baie geskik vir die doeleinde waarvoor ons geboek het, en die verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Pellisier Street, Jansen Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b586e9307cd8010cd22a2ed9f43d79f679d83d6d1be7304fc060f42757472ce81169215a66ca4d64554f5f295242e4fa0ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 21 Pellisier Street Jansen Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.1871784 28.242919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang