Urban Oaks
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 37 Rathgar Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Urban Oaks is in Bellville, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf en 'n plek om te ontspan.
Die eiendom bied 4 pragtig gemeubileerde selfsorg-eenhede, elk toegerus met 'n TV en gratis WiFi. Elke eenheid het ook 'n privaat en suite-badkamer, selfsorggeriewe, 'n eetarea en toegang tot braaigeriewe.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
        
Ligging
- 37 Rathgar Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 37 Rathgar Street, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang