Uvongo River Resort
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet

Beskrywing
Hierdie woonstelle met 3 slaapkamers by Uvongo River Resort bestaan uit 'n standaard dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in beide die tweede en derde slaapkamers, en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer (spesifiek geskik vir kinders van 12 jaar en jonger). Die woonstelle bied gemaklik slaapplek vir 'n maksimum van 6 volwassenes en 2 kinders (12 jaar en jonger). Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis vir alle selfsorgbehoeftes. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Alle eenhede het 2 badkamers, een met slegs 'n stort-oor-bad en die ander met 'n bad en stort. Die woonstelle beskik oor 'n patio met 'n privaat braai (houtskool). Uitsigte wissel tussen die minigolfarea, Uvongo-brug en 'n effense rivieruitsig, bome of die binnehof. Toegang tot die eenhede wissel van die grondvloer tot die eerste en tweede verdieping ingange. Grondvloer eenhede het 1 tot 4 trappe wat na die eenheid lei, terwyl eerste en tweede verdieping eenhede 16 tot 32 trappe het. Daar is geen interne trappe binne die eenhede nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 396 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 10 Wadebridge Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang