Vaaltyn Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet voor aankoms 'n vrywaringsvorm teken.
Daar is vrylopende diere, insluitend 2 seekoeie, op die perseel. Vir die veiligheid van ons gaste word ry op die perseel slegs toegelaat met die eienaars se goedkeuring. Onthou asb. dat wilde diere onvoorspelbaar is.
Geen harde musiek word toegelaat nie, aangesien dit die rustigheid van die omgewing ontwrig en diere ontmoedig om naby die huis te vreet—ons hoofaantrekking.
Die maksimum kapasiteit is 10 gaste, insluitend kinders van alle ouderdomme.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen vuurwerke word toegelaat nie.
Rook word slegs op die dek toegelaat as die vensters en deure oop is. Rook in die velde is streng verbode.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 3
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Vaaltyn Farm, Vaaltyn Lodge, Reitz, 9810, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang