Successfully reported

Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nicola P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlike wegbreuk naweek. Dit is 'n pragtige, skoon huisie. Ons het heerlik gekuier by die binnebraai, dit was ysig koud gewees. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Baie dankie. Ons winters is vreeslik koud. Ons hoop ons sien julle weer. Ons herfs is heerlike weer. Groete Kleintjie

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjiese, skoon en gerieflike verblyf as jy die Baviaans Kloof besoek. Die huisie is baie gerieflik ingerig met 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Hallo Leon, baie dankie vir julle besoek aan Vaalwater. Ons hoop julle kom kuier weer by ons.

Marita T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gerieflike oornag fasiliteit. Netjiese, skoon en rustige oornagplek. Die gasvrou het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die ideale oornag as jy die Baviaanskloof vroeg-vroeg wil aanpak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustigheid vanself. So rustig en netjies. Wonderlike verwelkoming gekry. Sal weer gaan rus by Vaalwater.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Hallo Maria, baie dankie vir jou terugvoer, ons sien uit daarna om julle weer by ons te hê.

Melanie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2025

Skoon en netjiese plek vir 'n vinnige oorslaap. Die huisie was baie netjies en skoon. Dit was net baie koud en die WiFi was wisselvallig. Die stort se warm water het nie gewerk nie, so ons het die kampeerarea se badkamer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Hallo Melanie, baie dankie vir jou terugvoer. Ons het die water gaan toets en dit wil voorkom wanneer iemand stort en jy gebruik die warm water in die kombuis, dan is die drukking laag en gee nie genoeg warm water nie. Jammer vir die ongerief.

Nazeem J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Fantastic and peaceful. The host was very friendly and helpful. The place is clean. Excellent for a rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Thank you so much. Hope to see you again.

Johan H
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2025

Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Baie dankie. Hoop ons sien julle weer. Groete, Kleintjie

Carol R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful. Relaxing. Value for money. What a peaceful, clean area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang. Groete.

Tanya D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike, gemaklike verblyf in die natuurskoon. Vaalwater Bush Camp se verblyf is 'n uitstekende kombinasie van waarde vir geld en 'n gemaklike lekker bly. Die huisie was knus en warm ingerig met alles wat mens nodig kan hê vir oornag of sommer lekker lang verblyf. Die stort alleen was 'n lekker luxury, met heerlike warm water en spasie. Ek sal dit hoogs aanbeveel vir groot familie saamtrekke of wegbreke - daar is spasie vir kuier en ontspan, nog baie huisies, en is geleë op die pragtige grasperke vir buite eet en braai. Die hosts was vriendelik en stiptelik en het ons voorsien van kaarte vir die Baviaans en informasie oor paaie en geriewe op die pad. Die ligging is uitstekend vir dag uitstappies na pragtige dorpies en verkenning van die Baviaans. Ten slotte, die nagte is pure magic, met sterre en paddas!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kleintjie
Self-Catering Cottages @ Vaalwater Bush Camp
Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer hier by ons.

Stephen G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Chilled and relaxed. Great. Enjoyable. Peaceful. Chilled and relaxed. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Kleintjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaalwater Lodge, Willowmore, 6460, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmNzU0N2Q5LTdmYjktNDFlOS05Y2E2LWVjMTdlNzYxOWIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Vaalwater Lodge Willowmore 6460 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491338830408 23.592741340399
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang