ValCat Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
1. Geen rook binnenshuis nie
Rook asseblief slegs buite en gebruik die asbakke wat voorsien word.
2. Geen partytjies of harde geraas nie
Hierdie is 'n rustige ruimte — respekteer asseblief ons bure en hou geraasvlakke laag, veral na 21:00.
3. Besoekers
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat om oornag te bly. Besoekers is welkom gedurende die dag.
4. Handdoeke
🚫 Moet asseblief nie handdoeke uit die eenheid of na die strand neem nie.
Hulle is slegs vir binnenshuise gebruik.
5. Troeteldiere
🐾Geen troeteldiere toegelaat nie.
6. Rapporteer
Rapporteer enige breekplekke of skade
7. Veiligheid
Sluit asseblief alle deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat.
8. Toestelle en ligte
Skakel asseblief ligte, verwarmers en toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie of wanneer u uitgaan.
9. Respekteer die eiendom
Behandel ons huis met sorg sodat ander dit ook kan geniet.
10. Parkering
Gaste word een parkeerplek met 'n hek toegeken. 'n Bykomende parkeerplek met 'n hek is op aanvraag teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gous street, Majestic Flats, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang