Valley's End Cottages - Tarentaal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R322, Grootvadersbosch Farm 114 Portion 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Valley's End Cottages – Tarentaal is 'n knus selfsorgkothuis op 'n werkende plaas met beeste en skape in Heidelberg tussen Swellendam en Barrydale. Die Langeberg- en Grootvadersbosch Natuurreservate, sowel as die skilderagtige Tradouwpas, is naby.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan.
Buite kan gaste 'n lieflike patio met sitplek en draagbare braaigeriewe geniet, asook panoramiese uitsigte oor die plaas en omliggende berge.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Tharien Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 63
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R322, Grootvadersbosch Farm 114 Portion 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Valley's End Cottages - Tarentaal het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R322, Grootvadersbosch Farm 114 Portion 5, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang