Successfully reported

Van Dykshuis Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lourens B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gasvry van die oomblik van bespreking af. Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Lekker warm gestort en geslaap op 'n baie koue nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Lourens en gesin. Baie dankie vir jou vriendelike woorde! Ons is bly om te hoor dat jou gesin die verblyf as wonderlik beskryf. Dis lekker om te weet julle het welkom gevoel. Dit was 'n plesier om julle te huisves, en ons is veral bly dat die warm stort en knus bed julle gemaklik gehou het op die koue nag. Julle is altyd welkom! Vriendelike groete, Tom en Magda van Dyk

Liselle D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Veilig en gerieflik. Lekker gebly. Veilig, baie mooi en knus kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Liselle. Baie dankie vir jou mooi woorde! Ons is opreg dankbaar dat jy aanhou om ons te kies vir jou verblyf. Dit is altyd 'n plesier om jou terug te verwelkom, en ons is bly jy voel veilig en gemaklik hier. Vriendelike groete, Tom en Magda

Michael S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Cool location to stay. Very nice accommodation, very nice garden in front of all rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Dear Michael. Thank you so much for your kind words! We're delighted to hear you enjoyed the accommodation and the garden – it's always wonderful to know our guests appreciate the peaceful setting. We hope to welcome you back again soon! Warm regards, Tom and Magda van Dyk

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Anja - baie dankie dat jy vir ons 'n resensie geskryf het. Dit beteken werklik baie vir ons! Thank you for your lovely review. It means a lot to hear you enjoyed your time with us. We’d be delighted to welcome you back for a longer stay! Warm regards, Tom and Magda

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie netjies en goed toegerus. Sou graag meer inligting oor ontbytopsies wou hê. Baie lekker gebly. Baie netjies en goeie kwaliteit van als. Pragtige kamers en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Pierre Baie dankie vir julle mooi woorde! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en die kamers en geriewe waardeer het. Ons neem kennis van julle terugvoer oor die ontbytopsies — dankie dat julle dit noem! Volgende keer sorg ons dat die inligting duideliker beskikbaar is. Hoop ons sien julle gou weer by Van Dykshuis! Vriendelike groete, Tom en Mada van Dyk

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Thank you so much for your kind review! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay and found everything to your liking. It was a pleasure hosting you, and we're glad you appreciated the location and rooms. We hope to welcome you back soon!

Willemien M
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Skoon, netjiese verblyf met veilige parkering. Baie mooi, rustige en veilige slaapplek. Ilze was vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering. Enigste nadeel is dat daar geen etes in die naweek beskikbaar is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Willemien. Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring te deel. Ons het dit geniet om jou in een van ons beste kamers te ontvang en is so bly dat jy dit as skoon, rustig en veilig ervaar het. Alhoewel ons aanbod fokus op kwaliteitverblyf eerder as maaltye, verstaan ons hoe dit gerief kan verhoog om maaltye op die perseel te hê. Heidelberg bied 'n verskeidenheid plaaslike restaurante en winkels waar gaste heerlike kos kan geniet of mikrogolfoondmaaltye kan koop om in hul kamers te geniet, en baie van ons gaste waardeer die buigsaamheid om hierdie opsies te verken. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom. Vriendelike groete, Tom en Magda

Suzette J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Goeie en ook nuwe memories gemaak in Heidelberg, waar ek grootgeword het. Lieflike plek, met gawe eienaars. Internet in kamer (Peer 1) was weak/fair (dit was teleurstellend). Dankbaar vir die lekker lang bad, stort is klein, dus het manlief ook maar gebad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Suzette - dankie dat jy vir ons 'n resensie skryf - dis van onskatbare waarde. Dankie dat jy jou ervaring met ons deel! Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het en dat Heidelberg wonderlike herinneringe vir jou teruggebring het. Dit is altyd spesiaal om gaste met 'n persoonlike verbintenis met die dorp te verwelkom. Ons waardeer jou vriendelike woorde oor ons plek en gasvryheid. Jou terugvoer oor die internet en stortgrootte is waardevol, en ons sal dit beslis in ag neem vir toekomstige verbeterings. Ons is bly jy kon ontspan en die lang bad geniet! Ons hoop om jou weer by jou volgende besoek aan Heidelberg te verwelkom. Veilige reis en hartlike groete! Vriendelike groete, Tom en Magda van Dyk

Lars V
1 nag
5.0
Sep 2024

Manjifiek! Ek kon nie vir beter vra nie. Ek beveel Dykshuis met absolute vrymoedigheid aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Lars. Dankie vir jou ruimhartige resensie. Dit was 'n fees om jou te huisves en ons hoop dat jy weer hier kan tuisgaan. Vriendelike groete, Tom en Magda van Dyk.

Anuschke C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie mooi, lekker plek! Het ongelooflik lekker gebly! Kamers was baie mooi en skoon. Was vriendelik ontvang en kon enige tyd bel as ons iets nodig gehad het. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Anuschke Baie dankie vir jou mooi woorde! Dit was ons voorreg om julle te huisves en ons hoop dat julle gou weer 'n draai sal maak in Heidelberg. Vriendelike groete, Tom en Magda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Pretorius Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ba37a2d7d93a7a30847fbb26fa6ade32e5fa8bc64dbe30df25b2db59a3459653fa19c342e8cd4f99c5039b948bc21514c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang