Successfully reported
+60

Van Dykshuis Guest House

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2025 tot 31 Des 2025.

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Pretorius Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R1 400 R934 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ver verwyder van die stadsrumoer, in die hartjie van die manjifieke Suikerbosrand, wag Van Dykshuis Guest House in Heidelberg om jou te verwelkom in 'n wêreld van onderbeklemtoonde elegansie, rus en stilte en persoonlike aandag.

Hetsy jy in die omgewing is vir sake of plesier, bied Van Dykshuis Guest House die ideale verblyf in hul woning met sy Victoriaanse styl. Soggens sal jy wakker word met voëlgesang en paddas wat kwaak. Lê terug en ontspan in 'n oorspronklike Victoriaanse bad en geniet die rus en stilte.

Elkeen van die 14 ruim en stylvolle slaapkamers het hul eie karakter. Digte, luukse gordyne en meubels wat spesiaal uitgekies is, dra by tot die gerief van elkeen van die gaste. Elke kamer is toegerus met alles wat jy sou benodig asook gemaklike beddens.

Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n lessenaar met genoeg spasie vir jou skootrekenaar, 'n kluis, 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale wat 'n sport- en filmkanaal insluit. Internasionale kragproppe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging vir verkoeling en hitte, 'n haardroër en toiletware word voorsien. Al die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n gratis wasgoeddiens beskikbaar.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area, kaggel, 'n volledig toegeruste gimnasium en konferensie-geriewe in. 'n Ekstra bed is beskikbaar in sommige kamers en 'n bababed of hoë stoeltjie kan voorsien word. 'n Luisterryke tuin, 'n buite-swembad en 'n bruidskamer is beskikbaar.

Gaste kan gerus oefen in die volledig toegeruste gimnasium, ontspan in die beeldskone tuin of afkoel in die swembad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lourens B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry van die oomblik van bespreking af. Ons het heerlik gebly. Ons het heerlik gebly. Lekker warm gestort en geslaap op 'n baie koue nag.
Jun 2025
Liselle D
Besigheidsreis
5.0
Veilig en gerieflik. Lekker gebly. Veilig, baie mooi en knus kamers.
Mei 2025
Michael S
Gesin met tieners
5.0
Cool location to stay. Very nice accommodation, very nice garden in front of all rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Lars V
5.0
Manjifiek! Ek kon nie vir beter vra nie. Ek beveel Dykshuis met absolute vrymoedigheid aan!
Sep 2024
Pierre D
Saam met lewensmaat
4.8
Baie netjies en goed toegerus. Sou graag meer inligting oor ontbytopsies wou hê. Baie lekker gebly. Baie netjies en goeie kwaliteit van als. Pragtige ...
Sien meer
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 23 Pretorius Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink Van Dykshuis Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 934
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Pretorius Street, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ba37a2d7d93a7a30847fbb26fa6ade32e5fa8bc64dbe30df25b2db59a3459653fa19c342e8cd4f99c5039b948bc21514c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R933 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang