Successfully reported
+7

Vannewes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
    10 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 132 Voortrekker Road, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Vannewes is in Lambertsbaai geleë, 'n klein vissersdorpie in die Wes-Kaap wat sowat 280 km vanaf Kaapstad geleë is. Die kusdorpie is veral bekend vir sy strande, wild en kreef. Vannewes is 'n lieflike strand gesinshuis. Die kamers is ruim en bied gerieflike verblyf aan 'n gesin of klein groepie vriende wat net saam die see wil geniet.

Hierdie ruim huis is ideaal geleë net 50 meter vanaf die strand en stapafstand vanaf die winkels en restaurante.

Die huis kan tot 10 volwassenes en 5 kinders akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Daar is 2 badkamers met 'n stort en 'n bad.  

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, 2 yskas-vrieskaste, 'n diepvrieskas, 'n mikrogolfoond en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die agterplaas het 'n groot boma-styl area met 'n ingeboude braai. Parkeerplek van die straat af vir 4 voertuie. 

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

4

2 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Alet Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 132 Voortrekker Road, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vannewes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
    10 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 132 Voortrekker Road, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm82tgm1AEUyOhdX70cbKOHEVdalbW3BdGzvdo6q1ECifdJXiSD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 10 mense 9 5 1 5 132 Voortrekker Road Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.089291 18.311111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang