Successfully reported

Vastrap Guest Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Naomi P
1 nag
5.0
Jul 2025

Oornag oppad terug RSA toe na vakansie in Namibië. Ek kan Vastrap aanbeveel. Kamers/chalets is vol karakter. Heerlik geëet aan die huiskos buffet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janes B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Vriendelikste mense. Voel soos familie. Sal vir seker terugkom. Kos was uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker gebly. Vriendelik ontvang. Lekker aandete. Goed geleë. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie goeie waarde vir geld! Een van die beste oorblyplekke waar ek al was en ek toer baie! Ek sal in die toekoms my reise na Namibië so beplan dat ek altyd van hulle geriewe gebruikmaak. Hulle kos is ook topgehalte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lutz S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It's worth staying over. Lekker boerekos for dinner. Our host and her staff were superb. Thank you for your kind hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Perfekte oornag. Vir seker. Bly met elke reis daar oor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renardo L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Sal aanbeveel. Skoon eenheid. Netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Warm aand, maar goed ontvang. Naby Grunau en 'n goeie oornagplek as jy van die Noord-Kaap inry Namibië toe. Dit was vrek warm die aand wat ons oorgebly het en die aircon het nie vreeslik koud gemaak nie. Die WiFi het nie goed gewerk nie. Die aandete en ontbyt was duur (ons het dit maar gelos), maar die bier was koud en die mense was vriendelik en hulpvaardig, veral DJ.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jetske F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2025

Ons het onwelkom en uitgebuit gevoel. Die eienaars was nie tuis nie en die dame wat ons ontvang het, was uiters bot en onvriendelik. Ons het vooraf telefonies gevra vir 'n tjop, 'n sosatie en 'n stukkie wors vir 2 persone. In die yskas wag toe 4 x wors, 4 x sosaties, 5 x skaaptjoppies en 2 x groter skaaptjops. Die vrou wat aan diens was, het aangedring dat sy opdrag gegee het dat ons vir alles + 'n sak hout moet betaal (al het ons ons eie sak hout gehad). Die kombuis was skoon en netjies, maar nie goed ingerig nie. Alhoewel daar 'n mikrogolf, 2 plaatstofies en 'n oondjie was, was daar niks om in kos voor te berei nie, behalwe 'n braaibak en 'n pan met 'n deksel. Geen slaaibak, niks om voedsel op voor te sit behalwe gewone borde en klein bordjies nie. Die WiFi-sein was wisselvallig en is teen 20:40 net eenvoudig afgesit. Teen 8:00 die volgende oggend was dit eers weer beskikbaar. Terloops: Toe ons wegry en om die gebou ry, het ons 'n klein slagyster gesien aan 'n klein hekkie na die agterplaas. Wat as ons 'n kind gehad het wat om die gastehuis gehardloop het of as ons self net wou sterre kyk in die nag? Die dame wat kom hoor het of ons in ontbyt belangstel en ook die volgende oggend die sleutel ontvang het, is vriendelik en sprankelend.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Patrick R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Welcome pool and spacious rooms, and stunning sunset. Best value for money on an extended trip, so lots to compare.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 990
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B3, Grunau, Grunau, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07c13bdee92545226d38bfafe583051581ce52e7a9ae5f2e47eae8d1735e8593a8effdf29109f2f6b690c8c3f19458d4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 B3 Grunau Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.734715 18.429979
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang