Verkijken Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Vanaf R1 997 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Verkijken Cottage is 'n selfsorg-plaashuis op Verkijken-plaas, 'n werkende houtplaas ongeveer 10 km vanaf Haenertsburg. Dit bied 'n rustige toevlugsoord, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde wegbreek soek.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, en daar is 'n aparte gastetoilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eetarea bevat 'n tafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n koffietafel en 'n kaggel.
Geriewe op die perseel sluit in 'n patio met 'n eetarea en sitplek, braaigeriewe en staproetes. Gaste kan ontspanne wandelings en voëlkyk in die omliggende natuurlike omgewing geniet.
Plaaslike besienswaardighede binne 20 km sluit in die dorpie Haenertsburg, verskeie stap- en bergfietsroetes, en die skilderagtige Magoebaskloof-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eva Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- Gaste dink Verkijken Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R71, Verkijken Farm, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang