Successfully reported
+21

Verwelkom Skilliepark

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Verwelkom Skilliepark is 'n goed ingerigte selfsorgwoonstel in die veilige Skilliepark-kompleks in Dwarskersbos, Velddrif. Hierdie verblyf is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie langs die Weskus aangesien dit 100 m van die strand af geleë is.

Dié woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met slegs 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Hierdie area strek verder na die oopplan-leefarea wat 'n gemaklike rusbank en stoele en 'n platskerm-TV het. Daar is 'n binnebraai-area en 'n lessenaar. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad binne die kompleks. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bartho S
5.0
Uitstekend. As jy nie hier tuis voel nie, bly by die huis, jy gaan nergens tuis wees nie.
Jun 2025
Dalena O
Saam met vriende
5.0
I'll be back!!! We had an amazing time at Skilliepark. Accomodation was clean, safe and perfectly located close to the beach. Will defi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Willrene A
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, netjies, lekker naby see. Die plekkie is ideaal vir 'n wegbreek. Netjies als wat jy nodig het. Sal dit aanbeveel vir enigeen wat 'n wegbree...
Sien meer
Mrt 2025
Vicky M
5.0
Hemel op aarde. Ons het lekker gekuier. Alles was skoon en netjies. Sal weer wil kom kuier.
Mrt 2025
Selma V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en gerieflike plek. Baie mooi netjiese stil plekkie met alles wat jy nodig het en stapafstand van die see af met die mooiste sonsondergange.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verwelkom Skilliepark het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Main Steet and Rocherpan Street, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda27352373d00442c273a95c9e68779bac99467fb6b32b73fa8c000d1976059b6af207f1b6b5cdc8e8f98f4d09901c43070f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Corner of Main Steet and Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.684871425516 18.24308746958
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang