Successfully reported

Victoria Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ann N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Netjies, veilig en baie gerieflik. Ons was verras deur vriendelikheid, ongelooflike gasvryheid en 'n baie netjiese kothuis. Heerlik bederf met ekstra eetgoed en kombersies teen die koue. Baie dankie vir hierdie heerlike blyplek - sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marge
Victoria Cottage
Baie dankie Ann, julle is altyd so welkom by Victoria Cottage en soos ek vir julle gese het, julle was die netjieste gaste nog. Dankie vir die fantastiese resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Victoria Street, Kensington B, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYjJhM2YzLWU2YjgtNGQzMS1hMjY2LTFmN2Y4Yjc4YWJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Victoria Street Kensington B 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.08156 28.00504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang