Successfully reported

Victoria Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die kothuis het slaapplek vir tot 2 gaste.
Inkopies kan vooraf volgens gaste se vereistes teen 'n addisionele koste gedoen word. Indien gaste wil hê daar moet kos wees in die kothuis wanneer hulle daar aankom, moet hulle 'n inkopielysie voorsien en dan sal inkopies teen 'n ekstra koste gedoen word indien die afstande en koste van die kos self redelik is.
Rook is streng verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is nie rolstoeltoegang nie.
Kinders onder 16 jaar word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Victoria Street, Kensington B, Randburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYjJhM2YzLWU2YjgtNGQzMS1hMjY2LTFmN2Y4Yjc4YWJiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 46 Victoria Street Kensington B 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.08156 28.00504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang