Successfully reported
+104

The Hudson Guesthouse & Suites

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Hudson Guesthouse & Suites is in Victoria-Wes geleë en word deur die skilderagtige heuwels van die Karoo omring. Dit is 'n rustige toevlugsoord weg van die stadslewe en bied gerieflike verblyf aan diegene wat ontspanning nodig het.

Dié bekoorlike gastehuis beskik oor 4 pragtige kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het knus beddens, sagte duvets en linne. Verder het elkeen selfsorg-kombuisgeriewe, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Hierdie verblyf is naby verskeie geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Hannes W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Uitstekende eenheid wat baie goed toegerus is. Lekker tuin en veilige parkering.
Okt 2025
Engela R
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry en gerieflik. Heerlik gebly. Die akkommodasie is pragtig en skoon. Baie dankie vir 'n heerlike oorbly.
Sep 2025
Jacoretha F
Saam met lewensmaat
5.0
Die gasheer het ons vriendelik ontvang en gehelp met alles. Baie lekker gebly. Die eenheid is lekker groot met 'n klein kombuis ook by. In die somer s...
Sien meer
Aug 2025
Rita B
Saam met lewensmaat
5.0
Viendelike gashere, pragtige décor. Alles was perfek, soos altyd! Ons was voorheen hier, en sal altyd weer terugkom!
Jul 2025
Marcus M
Saam met vriende
5.0
Good. Very nice and spacious, a personal welcome from Werner. Our motorcycles were parked securely and under roof. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Werner & Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Hudson Guesthouse & Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 - 85 Chruch Street, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70b78eeeee799acabcec115086b29df5964f638381ee5301481545b263f6dde3a87c9e383195fcc6f978995a7c218cacdec5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 181 5 1 5 83 - 85 Chruch Street Victoria-Wes 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.402639251395 23.106533288956
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang