Successfully reported

Vier Seisoene Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Schalk B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker oornag. Was net teleurgesteld dat die badkamer nie en suite was nie. Lekker oornag en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie Hubert H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Staff and people were friendly and helpful. Fantastic! So far the best place we stayed in. Will go there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta C
1 nag
5.0
Aug 2025

Pragtig en stylvol gemeubileer. Goed geleë. Hartlike ontvangs. Baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria M
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wat 'n pragtige juweel is Loxton. Sal beslis weer en dalk langer kom kuier. Pragtigste gastehuis wat ons al ooit besoek het! 'n Definitiewe tien uit tien ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Billy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Net een woord: fantasies. Baie, baie lekker gebly. Die huis is uiters mooi gemeubileer. Dankie vir die ongelooflike aandete. Ons kom beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly, ongelukkig net 1 aand. Dit is die mooiste gastehuis waar ons nog gebly het, sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

'n Belewenis. Die gastehuis is met ontsettend baie detail en liefde ingerig. Ons kuier by Vier Seisoene Gastehuis was al die 5 sterre werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag
5.0
Feb 2025

Webreek. As jy nou 'n diamant in die Karoo soek, gaan twee dae Loxton toe, besoek Jan en Chistel se Stone Age Winkel. Sien 'n miljoen sterre enige tyd so goed soos Sutherland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustige omgewing, baie netjies. Vriendelike ontvangs, heerlike kos voorgesit, kennis oor area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Plattelands. Baie lekker, dankie, dit is wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e10480b4bb264b3f82a4aa353ff0073ace01d9a37e92f8f87d1ff40ee0383c8e31acc6eb985e267ed460eef1acb32c4d12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 25 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47785 22.352525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang