Successfully reported
+49

Vier Seisoene Gastehuis

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vier Seisoene Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n skilderagtige dorpie in die Karoo. Die gastehuis bied oornagverblyf aan gaste wat deur die dorpie reis.

Verblyf word in 3 gastekamers met komplimentêre ontbyt of die kothuis vir selfsorg-opsies gebied. Elke kamer en selfsorgeenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en 'n knus sitarea. Die kothuis het 'n kombuis met selfsorggeriewe.

Gaste het toegang tot die swembad of 'n gimnasium op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Schalk B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker oornag. Was net teleurgesteld dat die badkamer nie en suite was nie. Lekker oornag en ontbyt.
Okt 2025
Rienie Hubert H
Saam met lewensmaat
5.0
Staff and people were friendly and helpful. Fantastic! So far the best place we stayed in. Will go there anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Henrietta C
5.0
Pragtig en stylvol gemeubileer. Goed geleë. Hartlike ontvangs. Baie netjies. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Ria M
Saam met vriende
5.0
Wat 'n pragtige juweel is Loxton. Sal beslis weer en dalk langer kom kuier. Pragtigste gastehuis wat ons al ooit besoek het! 'n Definitiewe tien uit t...
Sien meer
Aug 2025
Billy G
Saam met lewensmaat
5.0
Net een woord: fantasies. Baie, baie lekker gebly. Die huis is uiters mooi gemeubileer. Dankie vir die ongelooflike aandete. Ons kom beslis weer.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 72

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 25 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vier Seisoene Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Church Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e10480b4bb264b3f82a4aa353ff0073ace01d9a37e92f8f87d1ff40ee0383c8e31acc6eb985e267ed460eef1acb32c4d12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 25 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47785 22.352525
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang