Views On Ballito Drive
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Woonstel op boonste verdieping Troeteldiervriendelik
-
Selfsorg
- Woonstel langs die swembad Troeteldiervriendelik
-
Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen geraas word tussen 23:00 en 08:00 toegelaat nie.
Nie meer as die aantal gaste wat bespreek is, word toegelaat om in die eenheid te bly nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode in die woonstel, en word slegs in eksterne areas toegelaat.
Badhanddoeke en linne word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 14 Ballito Drive, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang