Villa 1356 Ekubo Coastal Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R350.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Selfsorg
Linne en badhanddoeke word voorsien
Huisreëls
Die villa is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Gaste moet asb. hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
'n Skoonmaakdiens kan gereël word teen 'n ekstra fooi.
Die villa is op 'n veilige eko-landgoed. Troeteldiere word nie toegelaat nie aangesien daar bokke is wat vrylik rondloop.
Gaste moet asb. hul bure respekteer.
Harde musiek en partytjies sal nie toegelaat word nie.
Die spoedbeperking op die landgoed is 25 km/h.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 Main South Coast Road, Leisure Bay, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang