Successfully reported
+179

Beachfront Villa African Queen

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 12 Feb 2025 tot 8 Des 2025.

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dageraad Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 590 R1 060 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Strandfront Villa African Queen bied gemaklike verblyf in Jeffreysbaai, ook bekend as J-Bay. Die villa spog met 180° see-uitsigte en is net 'n minuut se stap van die gewilde sandstrande af.

Die huis bestaan uit 6 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde, vierde en vyfde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die sesde slaapkamer is toegerus met 'n enkel slaapbank. Die villa is stylvol versier in 'n etniese Afrika-sjiek tema, met swaar Rhodesiese hout, leer- en teakstoele, en unieke kunswerke.

Die leefareas is ruim met oopplan-uitlegte, en die sitkamers maak oop na balkonne. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in.

Jefreysbaai is wêreldbekend vir sy branderplankry en bied alles van ongerepte, skulpbesaaide strande tot 'n ontspanne kleindorpse sjarme. Hierdie kusdorp is in die Oos-Kaap geleë, ongeveer 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
2.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Marko Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 6 Dageraad Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Villa African Queen het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
R 1 590 R 1 060
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 590
R 1 590 R 1 060
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 590
R 1 590 R 1 060
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dageraad Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68af1fb9b708a4f469616952cb1bd563bd4eaa19bbe58248b5a3f197d2d496772a9bd718dde98c6cca59ebc4e10d42904fbd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 590 nouVanaf R1 060 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 6 Dageraad Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.060237032273 24.924832284451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang