Villa Chad Luxury Guesthouse
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Superior Room
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Deluxe Room
- Rates displayed are on a room-only basis.
- Two Bedroom Suite
- Rates displayed are on a room-only basis.
Huisreëls
Om laaste-minuut kansellasies te vermy, moet alle besprekings met 'n kredietkaart verseker word. Kansellasievoorwaardes wissel na gelang van die gekose besprekingsaanbod. Vroeë besprekings en langer verblyf trek voordeel uit voorkeurtariewe. Dankie vir u begrip.
Huisreëls
Kinders: Geen kinders onder 12 jaar word toegelaat nie.
Eksklusiwiteit: Villa Chad is slegs vir inwonende gaste. Eksterne besoekers word nie op die eiendom toegelaat nie.
Stilte Ure: Hou asseblief geraas tot 'n minimum na 22:00 uit respek vir alle gaste.
Braaibeleid: Privaat braaie in die tuin word nie toegelaat nie. Gaste word soms genooi om aan Villa Chad se tradisionele Suid-Afrikaanse braai-aande deel te neem.
Toegang tot die swembad: Die swembad is seisoenaal oop vanaf 1 November elke jaar.
Ontbyt en kombuisgebruik: Ontbyt word daagliks bedien tussen 08:00 en 10:00. Bevestig asseblief u voorkeur-ontbyttyd die dag voor die tyd. Koffie en tee is deur die dag beskikbaar. Die kombuis is slegs vir personeelgebruik.
Hoflikheid teenoor ander: Wees asseblief bedagsaam teenoor medegaste om die rustige en verwelkomende atmosfeer te handhaaf waarvoor Villa Chad bekend is.
Ons waardeer u begrip en samewerking om ons te help om Villa Chad 'n rustige en ontspannende toevlugsoord vir almal te hou.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 63 6th Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang