Successfully reported

Villa Fantastica

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Anretha J
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

N lekker kuier naweek met familie. Uitstekend, goed geleë lieflike vakansiehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Pragtige plek en hitsig. Pragtige plek, alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Henk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer daar bly. Het baie lekker gebly. Skoon, netjies en 'n lekker groot slim TV. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nardo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Een van die beste plekke wat ek nog by oorgebly het! Ek en my vrou het ons verblyf terdeë geniet. Die huis is ongelooflik mooi en modern gemeubileerd en mens kan sien dat aandag aan selfs die kleinste detail gegee is. Die uitsig oor Dassen Eiland en Tafelberg is ook ongelooflik. Dit was uit en uit 'n ongelooflike ervaring - hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nolene
Villa Fantastica
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet. Ons sal graag julle weer wil huisves.

Jeanita P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Awesomrowende wegbreek langs die Weskus. Oop plan huis met unieke slaapkamerkenmerke wat jou laat voel asof jy op vakansie is. Die area bied rustigheid met 'n ongelooflike uitsig van die see, Tafelberg en Dassen-eiland. Die huis gee nuwe betekenis aan die woord luuksheid. Die houtvuur hot-tub is 'n wenner. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 600
R 3 600 R 2 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Kalkoond Crescent, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e616dac4ce63a78dc83d954bf0455449683cb4d1f85a318c97cac75104dc1767b888bda36d189729550f18ef16a35487e5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 11 Kalkoond Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.371671468879 18.176343579797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang