Villa Flamenco 11
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Eenmalige skoonmaak-/administrasiefooi is nie ingesluit in die geadverteerde prys nie en moet afsonderlik betaal word.
Die woonstel word 6 dae per week skoongemaak, openbare vakansiedae en Sondae is uitgesluit. Skoonmaak sluit in die opmaak van beddens, die skoonmaak van badkamers en die was van skottelgoed. Skoonmakers kan enige tyd van 08:30 tot 15:00 opdaag. Beddegoed word voorsien en gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring. Hierdie is 'n selfsorg-eenheid.
Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.
Ongelukkig word studente sonder ouerlike toesig nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 70%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Ocean Drive, Villa Flamenco 11, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang