Successfully reported

Villa Flora

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R150.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Rook is nie binne die eenheid toegelaat nie. Gaste mag buite die eenheid in aangewese areas rook.

Moet asseblief nie garnale of kreef binne die eenheid gaarmaak nie.

Die groot kers wat naby die TV geplaas is, is slegs vir dekoratiewe doeleindes en mag nie gebruik word nie.

Sit asseblief die buitestoele terug na die eenheid na gebruik.

Maak asseblief seker dat die bobbejaan-veilige hekke te alle tye stewig toe gehou word. Bobbejane mag probeer om die eenheid binne te gaan indien die geleentheid gegee word.

Skakel asseblief die buiteligte in die aande af wanneer dit nie nodig is nie.

'n Maksimum van 4 persone en 1 baba mag in die eenheid slaap.

Geen harde musiek word toegelaat nie. Besoekers aan Rooiels waardeer die vrede wat die natuur bied – help ons asseblief om hierdie rustigheid te handhaaf.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: 94 Anemone Street Erf94, Rooiels, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3f8f6773f7dc224b788255001467b4754f24f485d58ec2086747f65f5ce3ca70c85454109d95a11ccdab5d7645db3eb5253?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 94 Anemone Street Erf94 Rooiels 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 16:00 -34.3013105 18.8159043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang