Villa Majestic for Exclusive Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Majestic for Exclusive Accommodation is in Port Alfred en bied 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is sowat 2 km van die Royal Alfred Gholfbaan af. Dié eiendom het 1 eenheid wat volledig vir selfsorg toegerus is en die ander eenhede bied B&B-verblyf.
Verblyf is beskikbaar in 'n Deluxe Double room with side Sea View, Deluxe Double room, Deluxe Queen room en die Villa with Sea View. Al die B&B-kamers het gemaklike beddens en suite-badkamers met 'n bad en 'n aparte stort, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Villa with Sea View het 2 slaapkamers. 'n sitarea, kombuis, 'n stoep, 'n dek en braai-area.
Al die parkeerplekke op die perseel het perimeterstrale wat aan 24 uur-gewapende reaksie gekoppel is. Daar is ook WiFi.
Gaste kan in die omtrek perdry, visvang, gholfspeel en wildkyk. Port Alfred is ook bekend vir sy spogstrande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Burnette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Majestic for Exclusive Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Lewes Street, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang