Successfully reported

Villa Marais Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Klassieke Elite Koningkamer
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls

Dit is 'n nie-rook instansie. Rook is streng verbode in die kamers. 'n Boete sal gehef word vir rook binnenshuis.
Gaste moet vooraf met die gasheer reël as hulle die braaigeriewe wil gebruik.
Gaste moet asseblief daarvan weerhou om harde geluide na 22:00 te maak.
Gaste is ten volle verantwoordelik vir die sleutels wat verskaf word. Verlore of beskadigde sleutels sal 'n vervangingsfooi aangaan.
Slegs gaste wat bespreek en geregistreer is, mag op die perseel slaap. Indien 'n addisionele persoon geakkommodeer moet word, word vooraf reëling vereis en 'n addisionele fooi sal van toepassing wees. Geen ongeregistreerde gaste sal na 22:00 op die eiendom toegelaat word sonder vooraf goedkeuring nie.
Die Gastehuis, insluitend sy direkteure, beamptes, werknemers, verteenwoordigers en agente, aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige skade, verlies of besering wat gaste tydens hul verblyf opgedoen het nie.
Gaste is verantwoordelik vir enige skade of breekskade wat aan die eiendom of die inhoud daarvan veroorsaak word tydens hul verblyf en sal aanspreeklik gehou word vir die koste van herstel of vervanging.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R938
R 938 R 844
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R938
R 938 R 844
per nag, vir 2 mense
Vanaf R938
R 938 R 844
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Shepstone Street, Brenthurst, Brakpan, 1541, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55d3be09253a12b3c2e3d2ae179b1432a991165f84631dd379d4dc32040e0006cfab82f94c86cc330f21d4796b7c8db906c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R938 nouVanaf R844 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 5 Shepstone Street Brenthurst 1541 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2598335 28.3878979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang