Successfully reported

Villa Marguerite

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Partytjies word nie toegelaat nie
Harde geraas word na 23:00 beperk.
Troeteldiere word nie toegelaat nie
Moenie die vermelde perk van 10 gaste op die eiendom oorskry nie.
Daar is 'n huishulp op Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag. Ekstra dae kan gereël word indien nodig.
Neem asseblief kennis, indien jy klere het wat gewas en gestryk moet word, sal dit 'n ekstra koste van R50 per vrag wees, wat vriendelik aan die personeel betaal kan word.
Neem asseblief kennis dat ons swembad nie 'n veiligheidsnet het nie, en ons het wel baie trappe in en om die huis. Ons verwelkom alle kinders, maar die huis is beter geskik vir ouer kinders.
Daar is 'n baie steil oprit; as die gas egter nie gemaklik voel om daar af te ry nie, is daar ook privaat parkeerplek bo die huis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 850
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 850
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 61 Hugh Dent Drive, Salt Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce283cf335763c53da57c734d207f9b21ae0c1acfd47c10a82b7f7611b56b89458d8799de17767050950f267cd6cca25206f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 850 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 61 Hugh Dent Drive Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -29.493543034887 31.246130233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang