Villa Marine Guest House
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Marine Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R2 769 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Marine Guest House is 'n rustige toevlugsoord vir gaste wat walviskyk wil geniet. Dit is in die rustige Pringlebaai-natuurreservaat geleë en bied 'n rustige ontvlugting.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid elegante kamers met gemaklike beddens. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad, en elke kamer bied asemrowende uitsigte oor die see.
Die bekoorlike dorpie bied heerlike eetplekke, en gaste kan rustig deur die oulike winkeltjies en delis verken. Die natuur is 'n groot fokus by Villa Marine Gastehuis, aangesien dit in 'n groot bewaringsgebied geleë is, die tuiste van wild soos bobbejane, voëls, skilpaaie, otters en mangoeste. Verskeie fynbosspesies kan ook in die omgewing rondom die gastehuis gevind word. Gaste het toegang tot veilige stapgebiede en nabygeleë natuurroetes om die skoonheid van die area verder te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elizna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 73 Marine Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Marine Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 73 Marine Drive, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang