Successfully reported

Villa Maroela Game Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Julian T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Amazing! Will definitely recommend to anyone looking for an affordable stay. Awesome atmosphere, lovely staff, clean and friendly. Worth a visit. We had an amazing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudo P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Uitstekend. Dit is 'n baie lekker plek, in die bos en hou baie van die houthuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker ontspannend. Baie lekker gebly in die oord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Lekker skoon en rustig. Ja, baie lekker gebly by Villa Maroela.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg G
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Sep 2025

Definitief te duur vir die tipe verblyf. Die area is baie stil (fantasties), gasheer en vrou baie aangenaam. Die feit dat alles nie vooraf verklaar is nie, kan die graderings nie goed wees nie. Self-catering, maar geen verwelkoming koffie of tee in die bungalow (veral as jy bietjie laat aankom), geen mikrogolf. Geen staande waaiers of dakwaaiers in kamers (muskiete en hitte), gebruik van donkie vir warm water (moet self aansteek ten minste 'n halfuur voor daar warm water is). Spinnekoprakke agter asblikke en kaste.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Yolande S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Unforgettable. It was unforgettable. I will definitely visit again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudo P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Natuur, bosveld, braai. Ons het baie lekker gebly, uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Alles was perfek, dit was baie lekker gewees. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collins M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

It's superb. It was a fresh start from hectic long work hours.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Great spot in the thornveld! Stay was great and really remote!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 244 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R37, Portion 10 of Deelkraal Farm 22, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a727a7c2a37ffef9bfbd6958df6d45b08f49aca963a4802196ef1547e030890cd206d1e683563e73209589cf508cea56af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 R37 Portion 10 of Deelkraal Farm 22 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.081635026188 29.407481638228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang