Successfully reported

Villa Pietra

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Let asseblief daarop: Die hoofbeeld is 'n kombinasie van 2 identiese eiendomme langs mekaar, met Villa Pietra aan die linkerkant.
Gaste moet 'n aparte registrasievorm teken voor aankoms om inklok te vergemaklik.
Groepe wat slegs uit enkelreisigers bestaan, word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is nie toegelaat nie.
Geen partytjies van enige aard mag by die eiendom gehou word nie.
Geen geraas of musiek van enige aard word toegelaat tussen 21:00 en 07:00 gedurende die week, en tussen 22:00 en 07:00 oor naweke nie.
Vir besprekings met maandelikse afslag, sal elektrisiteit vir die gas se eie rekening wees.
Daaglikse skoonmaakdiens is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen 'n bykomende koste gereël word, onderhewig aan beskikbaarheid en goedkeuring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 12 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 12 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 12 204
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 204
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 12 204
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Road 24, Bakoven, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e87d7c1815512fd77aee6a4e3b48ee7b7c7615527e0a0999c5f23933cbf0eaf256cce4d04ea5289cb87d4d0795f6550417b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 204 per nag, vir 8 mense Victoria Road 24 Bakoven 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9615274 18.3741745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang